Daar bly darm net iets buitengewoons aan die Uniegebou kleef. 'n Stukkie geskiedenis, 'n stukkie Pretoria. 'n Simbool van mag, of dit nou Afrikaner, Afrikaanse of Suid-Afrikaanse mag is. Julle kan ons naambordjies verander, julle kan ons helde onttroon, maar julle kan nie ons trots in ons geskiedenis wegvat nie.
| Rose in die tuine voor die Uniegebou |
| Die Uniegebou vanaf die brandtrappe van die Hotel 224 in Schoemanstraat |
No comments:
Post a Comment